0ik

 

Sosiaal
As ons werk dan werk ons hard, maar as ons speel dan speel ons net so hard.

aLGEMENE iNLIGTING

 

Sosiaal word deur baie leerders as die HART van hul skoolloopbaan gesien en beleef.
Vir hierdie rede word daar ruim geleentheid gemaak vir die pret en vermaak van ons leerders.


Alhoewel sekere aksies deel van die tradisie van die skool is, word leerders se inisiatief nie geblus as hulle met nuwe idees vorendag kom nie.


Die ‘Sannies Awards’
• Spekskieters
• Valentynsdans
• Sokkies
• Matriekafskeid
• Kleuresport
• Kermis
• Kaskarresies
• Jeugaande

 

Geesvang Inter

 

 

MATRIEKAFSKEID



 

• 2015 – MATRIEKAFSKEID

 

ValenTYNSBAL

 

 


2015 - MNR MACHO & MEJ SANNIE


 

KASKARDAG

• 2015 – KASKARDAG

• 2014 - KASKARDAG